icon picker
Verantwoorderlikhede


Master Checklist
Check
Doen
Dag
Kategorie
Meer Details
Details
Datum laas gedoen
1
Kry skoolhoof brief
Elke week is die voorblad van die Montienuus ‘n brief van die skoolhoof wat hy Maandae epos
2
Kry artikels van onderwysers
Gebruik die datums van die vorige Montienuus. Vra vir sekere onderwyseresse om uit te vind wat gebeur het
3
Fotos van events
Vra by dieselfde onderwysers as jy nie gekry het nie
4
Datums van die Kalender
Google Calendar LAERSKOOL MONTAGU google account
5
Proeflees
Geprinte weergawe vir Juffrou Marga, Mnr Kruger, Julante as proeflees.
6
Print kopie
Minder kleur weergawe
7
Gee in vir afrol
8
Email pdf
Epos vir Skoolhoof en Marika (vir website)
9
Akademiese sertifikate se name
Kry die name van Kantoor en genereer die Akademiese sertifikate met mail merge
10
Punte vir Rapporte
Nie belangrik vir slaag nie maar belangrik vir ouer kommunikasie
11
Kwartaal verslag
Skryf kort opsomming van wat gedoen moet word en stuur deur vir die skoolhoof
12
Kry name van onderwysers
Stuur ‘n whatsapp met die maand en week tema op die onderwyser groep
13
Stel sertifikate op
Week tema en jaar tema moet op die sertifikaat
14
Herinner persoonlik die wat vergeet
Maak seker daar is vir elke klas name
15
Print sertifikate
Gebruik eie printer en print A5 grootte
16
Gee sertifikate in vir hoof om geteken te word
Sodat dit in die saal op ‘n Vrydag gegee kan word. Alles kan bietjie stadiger gebeur as daar nie sertifikate is nie
17
D6 positiewe inskrywing
Skryf als in na die saal be-eenkoms
18
Skud die filter van die projektors uit
19
FX diens die projektors (tweede diens)
20
FX diens die projektors (eerste diens)
21
Biblioteek sertifikaat
22
Akademiese Sertifikate
Eerste saal kry kinders wat bo 80% gekry het die vorige kwartaal ‘n sertifikaat in die saal. Kry ‘n file van juffrou met die name. Print op rekenaar klas printer.
23
IT kommittee vergadering
24
Greenshoots Registrasie
Leerders automaties oorgeskuif. Voor 7 FEB stuur epos aan register@gsed.co.za
25
Kompetisie wenners
Pryse soos gekies koop uit die LM Skakel se rekening
26
Gaan deur lysie van nuwe betalings
Kan op D6 gekry work maak seker jy het die regte toestemmings van Annie om die dokumente te sien
27
Stuur betaal briefie 1 uit
2de week van die Kwartaal
28
Stuur betaal briefie 2 uit
3rde/4de week van die Kwartaal
29
Stuur betaal brief met waarskuwing uit
Week 5 of 6
There are no rows in this table

Want to print your doc?
This is not the way.
Try clicking the ⋯ next to your doc name or using a keyboard shortcut (
CtrlP
) instead.