Bel aan die einde van elke jaar om vir die volgende jaar lisensie op te datteer. Kan ook vir Bekker ‘n boodskap stuur om te kyk wat die nuutste weergawe is.
Daar gaan 3 events wees
Weergawe tans: 14 - Augustus 2023
Kyk of rekords ooreenstem met Juffrou Maryn
Maak gewwonlik die beenkoms en spanne skoon en sit nuut in
Atletiek dae:
Langafstand
Veld items
Baan items
Enkel punt vir deelname
Backup tussen Atletiek dae en aan die einde backup met rekords
Aktiveer
Backups of vorige eenkomstes kan ingetrek word. Baan finaal na rekords ban vorige.
Rugsteun→ Waar die rekords gestoor word in Excel.
Stel op onder Instel → Gidse
Instel → Program beheer:
Ouerdoms groepe en Puntwaardes
Aantel bane vir Loting
Program
Verander nie regtig nie die tye is goed uitgewerk en sal soortgelyk bly.
Invoer
Groen span en Rooispan en KOO wat deelneem
Excel spreadsheet vir elkeen:
Ouderdom
Naam en Van
Geboorte Datum
Kleur span
Geslag (Dit wat jy invoer moet gesplit word , manlik en vroulik op aparte sheets)
Items word gebasseer op ouderdom, almal word ingeskryf
Uitskryf
Skool span gebasseer op die bestes
Plakkers
Naam van ouderdom en span
Kaartjie met ‘n speldjie, ons print word gesny en gaatjie deur ander
Loting
Vinnigstes laast en word deur atletiek mense bepaal
Lys met al die name op sodat hulle kan afmerk wie almal hardloop vir deelname punte
Eind plekke tye en resultate
Dag van die Beenkoms
Itemlys → Invoer
Ons kry name en tye en Bekker sorteer.
Stoor, vertoon, print (Dan gaan dit na Skoolhoof om te lees en na tent langsaan vir die kinders laat weet)
Podium foto vir die top 3
Rekords verander na 10
Voer in onder Prestasie:
min:sek.splitsek
Plaas dan kry ons plekke. Gee dan vir deelname punte ook want net vir die top 10 word tyd geneem.
Stoor → Vertoon → Print
MOENIE TUSSEN ITEMS BEWEEG NIE. Jy gaan als verloor wat jy al ingetik het as jy nog nie gestoor het nie.
APE
Kom van tabelle af en moeilikheids vlak van items. Kan gebruik word vir beste prestasie van die dag
Victor ludorum gebruik ons punte kleure punte vir bekers
Na die beeenkoms
Verslae→ Victrix en Victor Junior en Senior Meisie en Seun en beste prestasie wat na APE tabelle kyk
Opdatteer rekords
SPANKIES
Vir wanneer ons deur stuur na die volgende beeenkoms
File in dieselfde formaat as invoer en word gecheck→ KOO paar manual
Want to print your doc? This is not the way.
Try clicking the ⋯ next to your doc name or using a keyboard shortcut (